Eric Streso

May 29, 2017

Nuusbrief – 29de Mei 2017

Inflasie het in April afgeneem tot 5,3% van die 6,1% wat in Maart gerapporteer is. Dit is volgens data wat Statistiek Suid-Afrika Woensdag vrygestel het en is die laagste inflasiekoers wat sedert Desember 2015 aangeteken is.
May 29, 2017

Newsletter – 29th May 2017

Inflation in April came down to 5,3%, from 6,1% as reported in March. This is according to data released by Statistics South Africa on Wednesday and is the lowest inflation rate recorded since December 2015.
May 23, 2017

Nuusbrief – 22de Mei 2017

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het sy voorspelling vir ekonomiese groei in Suid-Afrika opwaarts aangepas en gesê die einde van die ergste droogte in meer as ’n eeu sal landbouproduksie verhoog, terwyl stygende kommoditeitspryse die mynbou sal bevorder. Die IMF voorspel groei van 1% vir die plaaslike ekonomie in 2017, […]
May 23, 2017

Newsletter – 22nd May 2017

The International Monetary Fund (IMF) raised its forecast for economic growth in South Africa, saying that the end of the worst drought in more than a century will lift agricultural production, while rising commodity prices will boost the mining sector. The IMF forecast growth of 1% for the local economy […]