Eric Streso

October 3, 2016

Newsletter – 3rd October 2016

International equities were little changed over the past week as the markets digested a rally in oil prices and an increase in concern over the health of Germany’s largest lender. OPEC members agreed to the need for a production cap to help reduce a surplus in the global crude oil […]
October 3, 2016

Nuusbrief – 3de Oktober 2016

Internasionale aandele verhandel hoofsaaklik onveranderd oor die afgelope week namate deelnemers die lopie in die olieprys verwerk en ’n oog op die gebeure by die grootste bank in Duitsland hou. OPEC-lede het tot ’n produksiekwota ingestem in ’n poging om die globale ruolie surplus te verminder. Daar word verwag dat […]
September 27, 2016

Newsletter – 26th September 2016

The past week was dominated by the news surrounding rate decisions of central banks. According to the US Federal Open Market Committee (FOMC), the case for a hike in the federal funds rate is strengthening, the clearest indication to date that it hopes to hike rates by the end of […]
September 27, 2016

Nuusbrief – 26ste September 2016

Goeie dag, Die afgelope week se nuus is deur sentrale banke se rentekoersbesluite oorheers. Die VSA se Federale oopmarkkomitee (FOMC) het aangedui dat die moontlikheid van ’n verhoging in federale rentekoerse verbeter het. Tot dusver is dit die duidelikste aanduiding dat ’n rentekoersverhoging teen die einde van 2016 (Desember) verwag […]