Eric Streso

September 19, 2016

Newsletter – 19th September 2016

The US Federal Reserve Board (Fed) continued its efforts to prepare the markets for an eventual hike in short-term interest rates. However, softer US economic data and a spike in market volatility combined to lower the odds of a move at next week’s Federal Open Market Committee (FOMC) meeting or […]
September 19, 2016

Nuusbrief – 19de September 2016

Goeie dag, Die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) het sy poging voortgesit om die markte op ’n uiteindelike verhoging in korttermynrentekoerse voor te berei. Swakker ekonomiese data en ’n skerp styging in markonbestendigheid in die VSA het egter die moontlikheid van ’n aanpassing by volgende week se vergadering van die Fed-oopmarkkomitee […]
September 13, 2016

Newsletter – 12th September 2016

Economic news of the week under review: The European Central Bank (ECB) made no changes to its policy, contrary to market expectations that the governing council of the ECB would extend its bond-buying programme beyond its scheduled March 2017 end date. Several other central banks also held policy steady over […]
September 13, 2016

Nuusbrief – 12de September 2016

Kom ons skop die week met internasionale nuus af. Die afgelope week se ekonomiese nuus: Die Europese Sentrale Bank (ESB) het geen veranderings aan sy beleid aangekondig nie. Dit is in teenstelling met markverwagtings dat die beheerraad van die ESB sy effekte-aankoopprogram ná die aangekondigde beëindigings datum van Maart 2017 […]