Eric Streso

March 8, 2017

Nuusbrief – 6de Maart 2017

Aan die begin van die week het markte ongeveer ’n 50% kans op rentekoersverhoging deur die VS se Federale Opemarkkomitee by sy Maartvergadering verdiskonteer. Teen die einde van die week sluit die markte egter met ’n byna 100% sekerheid dat ’n kwartpersentverhoging gaan volg. Aggressiewe kommentaar van die Fed-voorsitter Janet […]
March 8, 2017

Newsletter – 6th March 2017

The week began with markets pricing in about a 50% chance of a hike in the federal funds rate at the Federal Open Market Committee meeting this month. However, the week ended with markets almost fully pricing in a quarter-percent hike. Hawkish comments from Fed chair Janet Yellen, vice-chair Stanley […]
March 1, 2017

Newsletter – 27th February 2017

This week we have a look at how Finance Minister Pravin Gordhan’s budget proposals tabled last Wednesday will affect investments in the coming year. The minister presented an aggressive budget targeting the higher income groups in order to generate the additional R28 billion required to balance the government’s books. This […]
March 1, 2017

Nuusbrief – 27ste Februarie 2017

Vandeesweek kyk ons hoe die begrotingsvoorstelle wat die minister van finansies, Pravin Gordhan, laas Woensdag ter tafel gelê het, beleggings in die komende jaar gaan beïnvloed. Die minister het ’n aggressiewe begroting voorgelê wat op die hoër inkomstegroepe gerig is, ten einde die bykomende R28 miljard te genereer wat nodig […]