Eric Streso

November 7, 2016

Newsletter – 31st October 2016

During the past week, finance minister Pravin Gordhan delivered the medium-term budget policy statement (MTBPS) under added pressure of his upcoming court appearance on Wednesday. The minister highlighted the following points:
November 7, 2016

Nuusbrief – 31ste Oktober 2016

In die afgelope week het die minister van finansies, Pravin Gordhan, die mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) gelewer onder bykomende druk van sy hofverskyning eerskomende Woensdag. Die minister het die volgende punte beklemtoon:
October 10, 2016

Newsletter – 10th October 2016

The British pound had a very bad week, dropping to its lowest level since 1985 against the US dollar. The pound began the past week by falling to a fresh post-Brexit low of around $1.26 before suffering a flash crash on Thursday evening in the United States. By Friday morning, […]
October 10, 2016

Nuusbrief – 10de Oktober 2016

Die Britse pond het ʼn baie slegte week agter die rug en het tot sy laagste vlak sedert 1985 teenoor die Amerikaanse dollar gedaal. Die pond het aan die begin van laas week tot ʼn nuwe laagtepunt van $1,26 vir die tydperk ná die Brexit-besluit geval. Donderdagaand het die geldeenheid […]