September 8, 2016

Wat jy moet weet oor beleggingsrisiko’s

Waar belê jy deesdae jou fondse sonder ‘n mate van risiko? In vorige rubrieke het ons al die belangrikheid van ‘n gesonde bate-allokasie uitgewys. Ons het ook al gesels oor die effek van inflasie op die waarde van jou geld.
September 8, 2016

Beleggingsbestuur: Die volle waarheid

Die lewe word werklik interessant as ons alles glo wat ons in die koerant en populêre media lees. Sogenaamde spesialiste adviseer mense om eerder hul eie beleggings aan te koop en te bestuur, want dit is kwansuis goedkoper. Kan ek jou egter herinner aan die ou gesegde “goedkoop koop is […]
September 7, 2016

Wat jy moet weet van die ekonomie

Dit lyk of die skrif aan die muur is in baie sektore van ons ekonomie, maar steeds is daar geleenthede wat in hierdie moeilike omstandighede benut kan word. In hierdie artikel raak ek graag aan ‘n paar punte wat ons almal in die toekoms gaan beïnvloed.
September 7, 2016

Newsletter – 5th September 2016

Let’s start this week with some international news. The United States created 151 000 jobs in August, fewer than the consensus estimate of 180 000. On a positive note, the data for July were revised up, i.e. from 255 000 to 275 000. The unemployment rate held steady at 4.9%.