September 7, 2016

Nuusbrief – 5de September 2016

Kom ons skop die week met internasionale nuus af. Die Verenigde State het ongeveer 151 000 werksgeleenthede in Augustus geskep, dit is minder as die verwagte 180 000. Op ʼn positiewe noot, die data vir Julie is opwaarts aangepas, d.i. vanaf 255 000 tot 275 000. Die werkloosheidsyfer bly konstant […]
September 7, 2016

Newsletter – 29th August 2016

The past week was dominated by speculation of an impending suspension or arrest of the Minister of Finance by the Hawks. The impact on the economy could be felt almost immediately, the bond markets sold off and the yield on the R186 (ten year bond) jumped from 8.52% to 8.95% […]
September 7, 2016

Nuusbrief – 29ste Augustus 2016

Die afgelope week is oorheers deur spekulasie van ‘n dreigende skorsing of arrestasie van die Minister van Finansies deur die Valke. Die impak op die ekonomie kon feitlik onmiddellik gevoel word , die effektemark het onmiddellik swakker presteer en die opbrengs op die R186 (10 jaar instrument) het gespring van […]
August 18, 2016

Nuusbrief – 15de Augustus 2016

Die rand versterk die vierde week in ʼn ry teenoor die dollar, hoofsaaklik as gevolg van internasionale beleggers wat Suid-Afrikaanse aandele en effekte koop in die soeke na ʼn hoër opbrengs. Data toon dat Afrika se grootste ekonomie moontlik vanjaar ʼn resessie kan vryspring, wat beleggers verder gerusstel. Die rand […]