Die lewe word werklik interessant as ons alles glo wat ons in die koerant en populêre media lees. Sogenaamde spesialiste adviseer mense om eerder hul eie beleggings aan te koop en te bestuur, want dit is kwansuis goedkoper. Kan ek jou egter herinner aan die ou gesegde “goedkoop koop is […]